FEBRUARIE 2022
HANELLE MAAK TUIN
Baie dankie Hanelle Malherbe – en jou span – vir die mooimaak en plant van pragtige rose en bome by die erf op die hoek van Breë- en Van Riebeeckstraat. Ons het groot waardering daarvoor.
Ons het denitief meer mense soos jy nodig!
Thank you Hanelle Malherbe (and team) for beautifying our town with beautiful roses and trees. We appreciate it!
We definitely need more people like you!