NOVEMBER 2021
ONS KIKKER PA HAMLET SE TUINE OP
Lede van die Hamlet Forum en – Gemeenskap maak saam tuin in ons dorp.
Loer gerus wanneer julle weer deur Voortrekkerstraat ry.
Loer gerus wanneer julle weer deur Voortrekkerstraat ry.
Hamlet Forum and – Community taking hands and working together to improve the general appearance of our town.
“Blom daar waar jy geplant is”
* Baie dankie aan die betrokke lede van die Forum, asook Rene Versveld vir die skenk van die plante, en Ig Olivier, wat gehelp het met die besproeiing.